Om dinamiese leiers te wees in die Christelike opvoeding en onderrig van ons nageslag, sodat hulle ’n verskil kan maak, daarom doen ons ons leuse gestand: WERK – GLO – WEN
CVO Gromar se taak is om saam met sy Onderwysvennote: